|
Boerenwordt Voor Bij De Barbecue
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: / BBQ/Fondue
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 5kg beesvleis(lende) -
1kg varkvleis -
1,5kg varkspek -
60ml sout -
15ml peper -
45 ml fyn koljander(koreander) -
15ml fyn naeltjies(kruidnagel) -
25 ml fyn piment -
7,5ml fyn neutmuskaat -
190ml asyn -
worsderm
Voorbereiding:
Bereidingswijze: -sny die vleis in blokkies van sowat 2cm x 2cm
-verwyder al die senings en meng die vleis
-sny die spek in dobbelsteentjies
Bedek die tafel of werkoppervlak met plastiek en sprei die vleistukkies daarop uit
-meng die sout, peper en speserye en strooi dit oor die vleis -prinkle die asyn oor.
Sit die mengsel in ?n vleisskottel en laat dit 10 tot 15min staan
-maal al die vleis en voeg die varkspekblokkies by
-laat dit nog 30 min staan en stop dan groot, goed skoongemaakte worsderm daarmee.
-rooster of braai die wors oor kole of in ?n braaipan oor matige hitte.
|
|
|